Hier bied hulle ontbyt ligte middagetes en so ook aandfunksies wat vooraf bespreek is aan. Geleƫ by botterkloof en inverroche op die r302. 028 754 2568 mediterranean style restaurant.